s_oondvars_150
1081

Liewe Grapste Grapboek 2

van Graan, Talita
Meyer, Nico
Fantasi

Die tweede Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Pragtig geïllustreer met spotprentjies deur Nico Meyer.

Publikasie: 2007-09-07