s_oondvars_150
1802

My eerste leesboek: Die rooi hen

Saamgestel deur LAPA uitgewers
LAPA

Op `n dag besluit die rooi hen om brood te bak. Maar dit lyk of al die plaasdiere te lui is om haar te help. Die rooi hen besluit om alles self te doen … Die eenvoudige, herhalende taalgebruik maak hierdie bekende plaasstorie perfek om jou kind te help lees.Ander boek in die reeks: Teddie se piekniek

Publikasie: 2016-01-08
0
Would love your thoughts, please comment.x