s_oondvars_150
692

Superheroes vlieg net saans

Jaco Jacobs
Frans Groenewald.
Lapa

Is `n witmuis nog `n witmuis as hy groen is?
Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan `n projek gedink vir entrepreneursdag nie! Al wat hom nou kan red, is as `n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar `n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?

`n Humoristiese, lekkerleesverhaal deur vir 8-10-jariges.

Publikasie: 2013-10-15
0
Would love your thoughts, please comment.x