Kom ons gesels oor waar babas vandaan kom is die boek waarvoor gesinne gewag het. Geskryf met optimisme en deernis, beantwoord hierdie boek al die vrae wat kinders oor babas, hul eie en ander se liggame, liefde, voortplanting en gesinne het.