Wedstryd Mei

Dubbeldoor: Wen twee pakkies prenteboeke

Mei en Junie - Dubbeldoor: Wen 'n pakkie prenteboeke vir jouself en 'n pakkie prenteboeke vir 'n kleuterskool van jou keuse.

Vraag: Watter kleuterskool wil jy graag nomineer om 'n pakkie prenteboeke te ontvang? Waar is die kleuterskool?

Sluitingsdatum: 30 Junie 2021

Inskrywingsvorm