s_oondvars_150
699

Speel en oefen – eerste skryfspeletjies

onbekend
Human & Rousseau

Saam met Wissie en Wassie kan jy eindeloos oefen op skoonvee-papier! Speel en oefen met `n viltpuntpen en vee dit maklik weer skoon met `n klam spons of snesie. In hierdie boek leer kinders van so vier tot vyf al die vaardighede wat nodig is om te leer skryf: die teken van sirkels, reguit lyne en kronkellyne; die voltooi van tekening; en hoe om van links na regs te skryf.
Ook verkrygbaar: Eerste telspeletjies

Publikasie: 2004-02-11
0
Would love your thoughts, please comment.x