Meermin manewales

Meermin manewales

Erika Bos
Webblad met 'n selflees- en luisterstorie

Meermin manewales – ‘n Webblad met die selflees storie, luisterstorie, animasies en wenke hoe om self animasies te maak.

Skrywer: Erika Bos
Erika is ‘n student in Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit. Sy het Meermin manewales as ‘n digitale projek in die module oor die skryf van kinder- en jeugliteratuur gedoen (2020).
Erika Bos
Kopiereg: Erika Bos
April 2021

www