
As die lig afgaan
Nog twee minute …

Nog twee minute …

Dit is ‘n warm Desembermiddag en Lientjie is op pad na Gawie-se-gat, ‘n verlate kwarrie net buitekant Grawanietburg.

Die eerste maal wat Hein die hangkas gesien het, het hy geweet iets omtrent dié meubelstuk is vreemd. Hein se pa versamel antieke meubels en hierdie

“Pa, Dawie gaan vandag hiernatoe kom. Ons moet aan ‘n wetenskaptaak werk.” George staan langs die tafel waar sy pa woordeloos na die koerant sit

Lucas Niemand roer onrustig in sy slaap. Hy lê inmekaargetrek op die motor se agtersitplek. Sy vingers krul in vuiste. ‘n Droom pluk aan sy

Miserella sak grond toe, die donker deur teen haar rug, met die wind wat haar hare stringerig verby haar gesig waai. Wat haar trane droogmaak

Die speurder staan by die hek terwyl tant Ella die stoep afvee. Sy loer onder haar hand deur met die besem in die ander. “Goeie

Esther Brink kyk na haar groot liefde en nuwe man. Hy glimlag vir haar. Hulle is oppad na hul nuwe huis. Paul het die huis

“Een laat nag,” begin Ben met sy storie. Hy glo natuurlik in alles wat hy hoor of sien. “Ben, hoekom kry jy net nie goed

As jy op ‘n volmaanaand mooi kyk sal jy hulle dalk sien. Op die oop stuk grond, wat eens ‘n veldhospitaal was, staan die twee