
Towerfontein
In Aradia se tuisdorp, Towerfontein, gebeur daar nog altyd vreemde dinge.

In Aradia se tuisdorp, Towerfontein, gebeur daar nog altyd vreemde dinge.

Met sonsopkoms is Lappies en Elsie alreeds huppelend in die straat af op pad. Die lug skyn pienk deur die nat blare. Lappies hou Elsie se hand vas en Elsie hou haar ma se hand vas.

Eendag lank, lank gelede was daar ’n eensame wolf. Daar was niks fout met hom nie, die ander wolwe wou net nie maats wees met hom nie.

‘n Kortfilm: Woef vertel self van sy opwindende dag.

Hansie is ’n hus. Ja, jy het reg gehoor. ’n Hus met laaaang ore.

Essie kyk uit oor die veld wat uitgestrek voor haar lê. Soos sy kyk, soek sy haar ma tussen die kraalbosse, maar sy kan haar nêrens sien nie.

Eendag lank, lank gelede was daar ‘n klein huisie in die middel van die woud.

Het jy al agtergekom dat daar altyd ‘n sokkie in jou kas is wat nie ‘n maatjie het nie? Dis nie die wasmasjien wat dit opeet, of jou maatjie wat dit steel nie, nee…

Die onderwaterstad van Suriana is in rep en roer – chaos, eintlik.

“Eendag,” sê Timmie altyd, “eendag gaan ek nog op my fiets klim en ver ry en baie avonture hê!”

Rupert se gedagtes is ver weg. Beslis nie by juffrou en maalsomme nie.

Sneeuwitjie slaan haar kamerdeur gefrustreerd toe. “Niemand verstaan my nie! Ek is lief vir hom, daarom sal ek met hom trou.”

“Kyk net die tyd! Ons sal moet wikkel, Lolla, as ons voor donker by die see wil wees,” sê Dokter Wilna.

“Lolla,” sê Dokter Wilna een oggend toe hulle klaar wegkruipertjie gespeel het, “ek het ‘n verrassing vir jou. Jy gaan vir ‘n paar dae by Ouma Lenie kuier.”

“Lolla! Lolla!” roep Dokter Wilna. “Word wakker, jou slaapkous!”

“Lolla! Lolla!” roep Dokter Wilna. “Waar is jy, jou karnallie?”

“Ka-doef!”
Die stilte word verbreek deur Katryn wat vinnig in die gang af hardloop met haar ma kort op haar hakke.

Daar was eens ‘n bose trol wat die son gesteel en in ‘n kis weggesteek het.