
Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word
Almal dink dis oor ‘n hoender wat ek vir Drikus bloedneus geslaan het, maar dis nie regtig waar nie. Klarabel was nou wel een van my beste leghorns, maar ek’s nie

Almal dink dis oor ‘n hoender wat ek vir Drikus bloedneus geslaan het, maar dis nie regtig waar nie. Klarabel was nou wel een van my beste leghorns, maar ek’s nie

“Dit suig mielies!” Thomas plof op die rusbank neer.“En nou?” Thomas se pa kyk verbaas op van die tydskrif wat hy besig was om te lees. “Drie toetse! Drie! Op een

“Jy wil my dump?”Henk kyk my aan asof ek pas voorgestel het dat ons ons tande met skeermesse moet borsel.“Ernstig? Jý? Vir mý?” vra hy.Ek byt op die binnekant van

Die ou wat besluit het om hierdie plek Vaalberg te noem, het sweerliks iets gerook. Cobie sit op die voorstoep van ouma Anna se huisie en kyk na die dorpie wat

Maandae is soos wanneer jy gaan kamp en met ‘n leeu in jou tent wakker word. Al hoe jy kan oorleef, is om onder die beddegoed weg te kruip en

“Spookkrappe?” Elle klik vererg haar tong. “Spook soos in spookasem?”“K-k-korrek. Spookkrappe,” antwoord haar oom en druk sy bril terug op sy neus. “Oxypode cursor.”Elle se oom Eddie is enig in

Ek het dit glad nie verwag nie. Dis ’n snikwarm somermiddag in die Kaap toe ek en Isabel huis toe swoeg van die skool af met ons boeksakke wat stamp op

Ek het begin sweet nog voor ek naby suster Pretorius se kantoor is, en nie net van die Kaap se Desemberhitte nie. Leonard gooi die foon neer en storm voordeur toe.

Daar is bloed op Buyi se vuiste. En bloed op die ou voor hom se gesig. Sy naam is Jonathan. ‘n Klomp leerders drom saam om hulle in die skoolgang. Jonathan

“Guine . . .” Sy kyk weer na die vorm in haar hand en ‘n fronsie keep tussen haar oë. “Guinevere van der Merwe?” Obviously maak die naam niks beter nie. “Sylvia,”