
Ons laaste legendariese somer
“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan

“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan

Luisterstorie: Gedramatiseerde voorlesing

Luisterstorie

Die danslokaal van Laerskool Witfontein lyk groot en onheilspellend in die helder lig van die volmaan. Party mense glo dit spook daar.

Spits, die tuinkabouter, sit heel agter op die verste paddastoel van die res van die kabouters af. Oupa Vaatjie het al die tuinkabouters bymekaar geroep vir ’n belangrike vergadering. Die donker hoekie van die tuin waar hulle nou sit, gee vir Spits koue rillings.

As kind was ek bevoorreg genoeg om ʼn boekrak vol kinder- en jeugboeke in my kamer te hȇ.

Wie sou kon dink dat die sosiale media platforms Tik-Tok en Instagram boekwurms só aan die lees kan kry?

Cliffordene Norton se debuutjeugroman het so pas verskyn. Minette van Vuuren, ‘n skryfkunsstudent, het met Cliffordene oor haar skrywerspad en “Om jou te ken” gesels.

‘n Kortfilm: Woef vertel self van sy opwindende dag.

Noodlot is die derde boek in Sunel Combrinck se faereeks, Die Ontwaking van Winter, gemik op ’n tiener-

Boeke vars uit die oond

Bangmaakstories vir dapper lesers

Stories vir beginnerlesers

Ek het hierdie storie gehoor…

Lusmakerbrokkies uit nuwe boeke

Skrywers om by te kuier

Wenke van skrywers vir skrywers

Ek het van hierdie boek gehou

Versies en gedigte om te lees

Inligting oor skrywers A B C

So is dit dié kant van die wêreld

Stories op web en tablet

Vir die verhoog Monoloë – hoërskool

Nuus en nuwe inhoud op Storiewerf

Resensies oor nuwe boeke

Van wie en van waar is Storiewerf? Storiewerf bestaan sedert 2000 Die primêre doel van die webtuiste is die bevordering van plaaslike (veral Afrikaanse) kinder- en jeugboeke en jong skryftalent.